deur AfriForum | Sep 7, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het Lindiwe Sisulu, Minister van Water en Sanitasie, vandag in ’n skrywe gewaarsku oor die grootskaalse probleem wat waterlekkasies in die land kan veroorsaak. Die organisasie het die Departement van Water en Sanitasie (DWS) ook versoek om ’n taakspan aan te...
deur AfriForum | Sep 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op genl. Bheki Cele, die Minister van Polisie, om daadwerklik op te tree teen oortreders wat vandag Clicks-winkels landwyd gevandaliseer en beskadig het. AfriForum het verder uitgewys dat die polisie...
deur AfriForum | Sep 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot-tak het op 5 September twee spruite tussen Hertzog-, Haarhoff-, Meyer- en Louis Trichardtstraat skoongemaak om onder meer veiligheid in dié gebied te bevorder. “Lang gras in openbare areas bied wegkruipplek vir kwaaddoeners en veroorsaak dat...
deur AfriForum | Sep 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se volhoubare selfdoenprojekte is ’n noodsaaklikheid vir Bethal. Bethal is ’n dorp wat ’n volgehoue onderbreking van munisipale dienslewering ervaar. Juis daarom het die plaaslike AfriForum-tak volhoubare maandelikse of selfs weeklikse projekte geloods om...
deur AfriForum | Sep 4, 2020 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
AfriForum spreek sy teenkanting uit teen die aankondiging van Nathi Mthethewa, die Minister van Kuns en Kultuur, dat die regering sogenaamde temaparke gaan open om monumente, simbole en standbeelde van die verlede te huisves. Volgens die SAUK het die Minister gister...
deur AfriForum | Sep 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 4 September in samewerking met Noordwes Koöperasie (NWK) en Shukran Furniture ongeveer 1 ton noodsaaklike voedsel ter waarde van R15 000 aan die Hoërskool Lichtenburg se hart-en-handeprojek geskenk. Die hart-en-handeprojek...