deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 19 September bome in ’n park in Heiderand geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se nasionale boomplantmaandprojek. Die geleentheid is bygewoon deur Dirk Kotze, die waarnemende burgemeester, asook ander raadslede,...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 18 September 2020 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op 18 September aan die burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem wat reg oor die land gehou is. Talle ander veiligheidstrukture het ook daaraan deelgeneem. Die doel van die patrollie was om samewerking...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum het vandag skerp gereageer op die stelling van Bheki Cele, Minister van Polisie, dat plaasmoorde nie prioriteitsmisdade moet wees nie. Dié burgerregteorganisasie beskryf die Minister se stelling as irrasioneel en diskriminerend. Dit volg nadat Cele gister...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 18 September ’n nasionale patrollie gehou om sigbaarheid reg oor die land vir ’n kort tydperk te verhoog. Dié burgerregteorganisasie is een van die min instansies wat tans hierdie tipe projekte hou. Duisende AfriForum-lede het in samewerking met ander...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Limpopo-buurtwagte het oor die naweek aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Op 18 September het AfriForum-buurtwagte saam met verskeie veiligheidsinstansies, sekuriteitsfirmas en die SAPD gewerk om verhoogde sigbaarheid, kommunikasie,...