deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum is bly om te verneem dat ouers eersdaags sal weet in watter skole hul graad 1- en graad 8-kinders vir die 2021-skooljaar geplaas gaan word. Ouers sal van 1 Oktober 2020 per SMS in kennis gestel word en het dan sewe dae om die...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-tak het onlangs as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek vyf wildevy- en waterpeerbome by die Hoërskool Hermanus geplant. “Ons bedank elke persoon wat tot die suksesvolle afloop van die projek bygedra het. Die...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Keimoes het van 15 tot 26 September verskeie boomspesies geplant ter viering van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Die volgende spesies is onder meer geplant: Olienhoutboom, kareeboom, swartebbehoutboom,...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Bronkhorstspruit het op 24 September as deel van Erfenisdag-vieringe monumente in die gebied skoongemaak en opgeknap. “Geskiedenis speel ’n belangrike rol in ons lewe. Dit help ons om uit die verlede te leer om beter besluite in die toekoms te...
deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Bestuurslede van die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 22 September 2020 die nuut aangestelde administrateur, Thupi Mokhatla, en sy personeel op ’n toer deur die dorp geneem om die rioolkrisis in dié dorp aan hulle uit te wys. Saam met Alta Pretorius, AfriForum se...
deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n skrywe aan genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, gerig waarin die burgerregteorganisasie versoek dat hy ’n ondersoek loods na die Wes-Kaapse provinsiale polisiekommissaris en haar bestuurspan se ondeurdagte optrede tydens die...