deur AfriForum | Okt 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het ’n skriftelike navraag aan die provinsiale kommissaris van georganiseerde misdaad in KwaZulu-Natal gerig om navraag te doen oor die status van die ondersoek teen ’n vorige burgemeester van Newcastle. Dít volg nadat AfriForum in 2016 ’n strafregtelike...
deur AfriForum | Okt 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke van Oos-, Wes- en Sentraal-Moot het vandeesweek die organisasie se #VegEnBou-week afgeskop waartydens verskeie veldtogte van stapel gestuur is om die woongebied veiliger en skoner te maak. Tydens die #VegEnBou-week is ’n kameraprojek vir die gebied...
deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Parys het in September meer as 4 ton teer gebruik om slaggate in die eens pragtige dorp te herstel. Die strate in Parys is in ’n haglike toestand en daarom het die plaaslike AfriForum-tak ingespring om ’n verskil te maak. Motoriste ly baie skade...
deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
Die Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO), wat deur AfriForum ondersteun word, het ’n petisieveldtog van stapel gestuur vir die regverdige behandeling van isiNdebele deur die SAUK ten einde gelyke behandeling van alle Suid-Afrikaanse tale te verseker. “As belasting- en...
deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Parys-tak het op 28 September vyf bome geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Die bome is onderskeidelik by die Sonskyn-tehuis vir bejaardes en die Dome Primary School geplant. Albei dié instansies is baie dankbaar vir die...
deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Pietersburg-tak het onlangs hul deel vir boomplantmaand gedoen. Die tak het altesaam tien bome geskenk aan skole in die gemeenskap en aan die leerders oorhandig om te plant. “Ons is hier om ’n verskil te maak,” sê Lylani Seitz, voorsitter van AfriForum se...