deur AfriForum | Okt 2, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum is van mening dat die regering se erkenning dat bykans 900 plase – wat aan die staat behoort en sowat 700 000 hektaar beslaan – onderbenut word of ongebruik is weer eens bevestig dat die regering se poging om meer radikale grondhervorming in die vorm van...
deur AfriForum | Okt 1, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag op ’n dringende grondslag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria om die Tshwane-metro se begroting wat deur Mpho Nawa, administrateur van die Tshwane-metro, goedgekeur is, tersyde te stel. Regter Portia...
deur AfriForum | Okt 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Heidelberg het op 29 September die #Onsdorp-projek afgeskop. ’n Boom is aan die plaaslike Voortrekkerkommando geskenk en op dié dag by die Ou Tronk in dié dorp geplant. Dewet Ungerer, AfriForum se koördineerder vir die Gauteng-Suid-area, sê dit is...
deur AfriForum | Okt 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Frankfort het oor die afgelope weke slaggate in dié dorp herstel in samewerking met die Mafube Besigheidsforum. Dié projek word al vir ’n geruime tyd gedryf omdat die Mafube Plaaslike Munisipaliteit versuim om die slaggate te herstel. Die tak het...
deur AfriForum | Okt 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Ottosdal het op 29 September die hoofstraat van dié dorp skoongemaak as deel van die burgerregteorganisasie se #OnsDorp-projek. Die doel van die projek is om vir plaaslike inwoners te wys dat AfriForum daar is om ’n verskil te maak en om inwoners...
deur AfriForum | Okt 1, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag het op 1 Oktober in die vroeë oggendure hulp verleen aan ’n gesin wie se huis gebrand het. Magda Lewis, voorsitter van AfriForum se Bronkhorstpruit-buurtwag, en haar kollega het tydens ’n roetinesigbaarheidspatrollie ’n swart...