deur AfriForum | Nov 3, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Springs-buurtwag is deur die SAPD se sigbaarheidseenheid (Vispol) in Springs genooi om deel te wees van die SAPD se massasigbaarheidspatrollie wat op 30 Oktober 2020 plaasgevind het. Die patrollie vorm deel van die SAPD se feestydveiligheidsinisiatief en...
deur AfriForum | Nov 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 30 Oktober 2020 as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek 3,9 ton teer gebruik om slaggate in 14de Laan te herstel. Tydens dié projek is ongeveer 300 m se randstene ook geverf en skoongemaak. Die Lichtenburg-tak het bykans...
deur AfriForum | Nov 2, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het AfriForum se privaatvervolgingseenheid skriftelik in kennis gestel dat hulle amptelik besluit het om die agt klagtes teen persone wat tydens vlak 5 van die inperking in Ballito gearresteer is vir die sogenaamde oortreding van...
deur AfriForum | Nov 2, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Saldanha op 30 Oktober 2020 bygewoon. Deon de Jager, AfriForum se hoof vir Gemeenskapstrukture vir die suidstreek, het by dié...
deur AfriForum | Okt 30, 2020 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
Kgosatsana (Prinses) Gabo Moroka, tradisionele leier van die Nogas Post-dorp van Thaba ’Nchu naby Bloemfontein het gister met AfriForum se steun ’n hofbevel bekom om verdere optrede deur Mnr. Tsietsi Motsididi – wat probeer om haar magte as hoofvrou in te palm – te...
deur AfriForum | Okt 30, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het saam met verskeie ander organisasies oor die afgelope week tonne produkte asook fondse ingesamel vir boere wat deur die onlangse vernietigende brande in die Vrystaat geraak is. Die publiek het die afgelope week duisende bokse met blikkieskos,...