deur AfriForum | Des 2, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Brits het in die vroeë oggendure van 2 Desember 2020 gehelp om verdagtes vas te trek nadat die buurtwag inligting ontvang het van ’n huisbraak by ’n woning in die Mamogale-omgewing. Die buurtwag het tydens ’n patrollie by die toneel verbygery...
deur AfriForum | Des 2, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Thandi Modise, speaker in die parlement, was vandag vir die tweede dag in ’n ry in die beskuldigdebank in die Potchefstroomse Streekhof met betrekking tot haar verhoor op aanklagtes van dieremishandeling nadat meer as 200 diere weens wanvoeding in 2014 op haar plaas...
deur AfriForum | Des 2, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Sue Mennie, die dogter van die oorlede Genee Bergs, by in die strafsaak teen Bergs se man. Die beskuldigde het op 30 November 2020 in die Johannesburgse Landdroshof verskyn op vyf klagtes, naamlik vir die moord op...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in Noordwes se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie en...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in Gauteng se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie en...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in die Vrystaat se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie...