deur AfriForum | Des 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het saam met die Helpende Hand-tak in Morgenzon op 3 Desember skoonmaakmiddels aan kerke en tehuise in Morgenzon geskenk en versprei. Hierdie skenking ter waarde van R8 000 sluit handreinigers en handewasseep asook ’n groot hoeveelheid...
deur AfriForum | Des 3, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in Mpumalanga se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie en...
deur AfriForum | Des 3, 2020 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
AfriForum, Pioneer, Saai, Agri All Africa (AaA), Purposely Ignited, Boschveld Free Range Chickens, Agrico en Laeveld Agrochem het met die Boiphitlhelelo Koöperatief hande gevat om ’n gesamentlike landbouontwikkelingsprojek by die Noga’s Post-nedersetting van Thaba...
deur AfriForum | Des 3, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 1 Desember 2020 ’n gekaapte voertuig teruggevind nadat die buurtwag inligting ontvang het van ’n voertuig wat in digte bosse langs die R560 staan. Daar is vasgestel, nadat meer inligting met behulp van die nommerplaat ingewin is,...
deur AfriForum | Des 3, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum sal vandag klagtes by die Hooggeregshof in Johannesburg teen die EFF en sy leier Julius Malema indien nadat lede van dié party en hul leierskap die lied “Kill the Boer, kill the farmer” op verskeie geleenthede gesing het, met spesifieke verwysing na die...
deur AfriForum | Des 3, 2020 | Mediaverklarings, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs, AfriVriendelik Mediaverklarings
AfriForum en AfriForum Sakenetwerk het in 2019 besluit om ’n kompetisie – Besigheidsbytjies – vir junior entrepreneurs van stapel te stuur. Vanjaar is daar besluit om die kompetisie verder uit te brei sodat hoërskoolleerders in graad 8 en 9 ook aan die...