deur AfriForum | Des 15, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het op 12 Desember brandbestrydingstoerusting aan die Tokoloko-brandvereniging in die Boshof-distrik geskenk om hul in die toekoms te help met brandbestryding. Altesaam 12 Husqvarna-blasers, wat saam met water gebruik word om teen brande te blaas, is aan...
deur AfriForum | Des 15, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Volgens AfriForum is die enigste krisis in die onderwyssektor die Departement van Basiese Onderwys se onvermoë en traagheid om die skuldiges vas te trek wat die eksamenvraestelle in die 2020-eindeksamen uitgelek of gebruik het om onregmatige voordeel in die...
deur AfriForum | Des 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op Vrydag 11 Desember ’n park in Bethal skoongemaak in samewerking met die inwoners van die omgewing. Die park in Van der Stellaan se gras is gesny deur inwoners van die omgewing en AfriForum het gehelp deur die randstene skoon te sny...
deur AfriForum | Des 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Dullstroom het op Vrydag 11 Desember die Sanel-epilepsiesentrum en die polisiestasie met verskeie aksies gehelp. Die Sanel-epilepsiesentrum het ’n skenking van skoonmaak- en saniteermiddels ter waarde van R8 000 ontvang. Dié skenking vorm deel van...
deur AfriForum | Des 14, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 1 November 2020 ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Hierdie sigbaarheidsprojek sal tot 15 Januarie 2021 voortduur. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem; daarom wil...
deur AfriForum | Des 14, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se gemeenskapsveiligheidafdeling het die Bloemhof-gemeenskap op 10 Desember 2020 besoek nadat die gemeenskap dié afdeling versoek het om hulle oor beveiliging toe te spreek. Dié vergadering het in die NG Kerk se saal plaasgevind en die gemeenskap is ook...