deur AfriForum | Des 23, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het vandag die mosie van die hand gewys om COVID-19 Regulasie 69(12)(a), (b), (c) en (d) ongrondwetlik te laat verklaar. Hierdie regulasie bepaal onder meer dat alle strande in die Oos-Kaap, asook aan die Tuinroete van 16...
deur AfriForum | Des 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 15 Desember drie stoptekens op die hoek van Malherbe- en Wichtstraat in Bethal vervang. Hierdie stoptekens se borde was beskadig en die pale was afgery of deurgeroes. Die pale wat wel nog in ’n goeie toestand was, is reggemaak en...
deur AfriForum | Des 17, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se veiligheidstrukture in die suidstreek sal van 16 Desember 2020 tot 10 Januarie 2021 verhoogde sigbaarheidspatrollies, reaksievermoëns en samewerkingsoperasies koördineer. Hierdie aksies sal plaasvind in samewerking met die SAPD en ander...
deur AfriForum | Des 17, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-tak het op 11 Desember glimbaadjies, windbrekerbaadjies en hoedens aan 24 karwagte, wat in die middedorp van Hermanus werksaam is, geskenk. Hierdie inisiatief is in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), die...
deur AfriForum | Des 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n mosie by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om COVID-19 Regulasie 69(12)(a), (b), (c) en (d) ongrondwetlik te laat verklaar. Hierdie regulasie bepaal onder meer dat alle strande in die Oos-Kaap,...
deur AfriForum | Des 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg sny gereeld dié dorp en Vaalpark se gras in die groenstroke en parke om die dorp netjies te hou. Die tak het reeds vier trekkergrassnyers aangekoop en die lede wat die gras sny is reeds ’n bekende gesig in die dorp. Ten spyte van die...