deur AfriForum | Jan 28, 2020 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende internasionale veldtog vir die beskerming van burgerregte in Suid-Afrika van stapel gestuur. Verskeie lande op bykans al die vastelande sal as deel van dié veldtog besoek word. Brandpunte...
deur AfriForum | Jan 16, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar per hand by die parlement ingedien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging). Hierdie wetsontwerp beoog om artikel 25 van die Grondwet (wat oor eiendomsreg handel) te wysig sodat privaat eiendom sonder...
deur AfriForum | Des 12, 2019 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum begin vandag met ’n openbare steunwerwingsveldtog om standpunt teen onteiening sonder vergoeding in te neem. Dít volg nadat die parlementêre ad hoc-komitee wat met die wysiging van die Grondwet gemoeid is, die wetsontwerp...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum neem met groot kommer kennis van die R1,7 miljard wat aan 37 920 mense oorbetaal is vir finansiële vergoeding nadat die meeste van dié aansoekers nie in grond belang gestel het nie, maar eerder finansiële vergoeding wou ontvang. Die verslag waarin hierdie...
deur AfriForum | Jul 31, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die balju en die SAPD het aan die einde van verlede week begin om onwettige en ongewenste strukture van mnr. Fernando Goncalves se grond buite Rustenburg te verwyder. Dít volg na AfriForum die hoë hof in Mahikeng dringend genader en ’n bevel bekom het om grondgrype op...
deur AfriForum | Jul 28, 2019 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy veldtog teen onteiening sonder vergoeding op plaaslike en internasionale vlak sal verskerp. Dít volg nadat die presidensiële taakspan oor grondhervorming se verslag vandag bekendgestel is....