deur AfriForum | Aug 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Upington op 22 Augustus 2021 bygewoon. Werner Strauss, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Kalahari-streek, het by dié...
deur AfriForum | Aug 13, 2021 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar wat onteiening sonder vergoeding in sy geheel verwerp, ingedien by die parlement. AfriForum verwerp die grondwetlike wysiging wat poog om onteiening van alle tipes eiendom sonder vergoeding toe te laat. Die burgerregteorganisasie het...
deur AfriForum | Jul 23, 2021 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar ingedien om die Wetsontwerp op die Grondhof te verwerp. Dié wetsontwerp is daarop gemik om twee nuwe howe te skep: die Grondhof en die Grondappèlhof. Dié burgerregteorganisasie voer aan dat die voorgestelde wetsontwerp verwerp moet word...
deur AfriForum | Apr 16, 2021 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wetsontwerp oor onteiening in Nelspruit op 16 April bygewoon. Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Laeveld, het by dié verhoor gepraat. AfriForum het...
deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar in die vorm van mondelinge voorleggings aan die Ad Hoc-komitee oor Wetgewing vir die Wysiging van Artikel 25 van die Grondwet gedoen, asook aan die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur teen die...
deur AfriForum | Feb 8, 2021 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag geskrewe kommentaar ingedien aan die portfoliokomitee vir Openbare Werke en Infrastruktuur, teen die Onteieningswetsontwerp B 23-2020. AfriForum is gekant teen die aanvaarding van hierdie wetsontwerp, aangesien die deurvoer daarvan ’n...