deur AfriForum | Jan 7, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum wens almal wat die matriekeksamen van 2019 geslaag het, asook die toegewyde onderwysers wat hulle getrou bygestaan het, van harte geluk met dié prestasie. Terselfdertyd word met groot kommer kennis geneem van 2019 se amptelike slaagsyfer van 81.3%. Alhoewel...
deur AfriForum | Nov 22, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Panyaza Lesufi, die LUR vir onderwys in Gauteng, voer aan dat AfriForum se veldtog om hom te laat afdank – onder meer weens sy rol in die chaotiese plasingsproses van leerders in Gauteng vir die 2020-skooljaar – rassisties is. “Al kaart wat Lesufi kan speel is die...
deur AfriForum | Nov 19, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum kondig op 20 November 2019 ’n omvattende veldtog aan om die afdanking van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, van die premier, David Makhura, te eis. Dít volg nadat AfriForum oorstroom is met versoeke van ouers wat genoeg...
deur AfriForum | Nov 18, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum loods vandag ’n veldtog teen Cecilia Molokwane, president van Netbal Suid-Afrika (NSA), wat daarop gemik is om Molokwane te laat skors, hangende ’n ondersoek teen haar. AfriForum het klagtes ontvang dat Molokwane haarself wangedra het en rassistiese...
deur AfriForum | Nov 5, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum beskryf die 2020-skoleplasingsproses as chaoties en ’n burokratiese kleitrappery. Die organisasie word die laaste twee weke oorval met klagtes van ouers wat steeds nie SMS-kennisgewings ontvang het met ’n aanbod vir die plasing van hul kinders in skole vir...
deur AfriForum | Okt 30, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het in Oktober vanjaar besoek afgelê by Laerskool Laurus in Oudtshoorn en Laerskool Park in Mosselbaai, asook by Dysselsdorp Primêr, Sint Konrad (RK) Primêr en P.J. Badenhorst Primêr in...