deur AfriForum | Jul 29, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag met die Marlothpark-belastingbetalersvereniging en ander belanghebbendes vergader in aanloop tot ’n proses om teenstand teen ’n beoogde steenkoolmyn op die voorstoep van die Nasionale Krugerwildtuin te bied. AfriForum se...
deur AfriForum | Jul 23, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se #AnkerdorpPadskou het Tzaneen in Julie 2019 besoek en verskeie projekte is aangepak om dié dorp en gemeenskap op te hef. Die padskou het afgeskop met ’n massapatrollie deur die plaaslike buurtwag om sigbaarheid in die dorp te verhoog en misdaad te bekamp....
deur AfriForum | Jul 23, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 18 Julie 2019 welverdiende erkenning aan werknemers van die Highlands-vullisterrein buite Malmesbury gegee vir hulle uitstekende bestuur van dié terrein. Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Boland, het...
deur AfriForum | Jul 22, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Tzaneen-tak het tydens die #AnkerdorpPadskou-veldtog in Julie besluit om ’n volhoubaarheidsprojek in dié dorp van stapel te stuur ten einde veiligheid op te skerp. Gebreekte of gesteelde straatnaamborde is met nadere ondersoek as ’n groot probleem in...
deur AfriForum | Jul 4, 2019 | Artikels, Omgewingsake Mediaverklarings
AfriForum is reeds jare lank saam met die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) besig met litigasie om die inwerkingstelling van hidrobreking vir gasontginning in die Karoo te verhoed. Vandag is ’n oorwinning in die appèlhof in Bloemfontein behaal waar die...