deur AfriForum | Okt 1, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar nagenoeg 2 530 bome landwyd geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se nasionale boomplantmaandprojek. Ter afsluiting van hierdie projek het AfriForum, Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand in die laaste week van September meer as 500...
deur AfriForum | Okt 1, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 20 September 2019 vyf bome in Kimberley geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Lize-Mari Smit, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Karoo, beoog die organisasie om vanjaar...
deur AfriForum | Okt 1, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 20 September 2019 drie bome by die Laerskool M.W. de Wet geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Peter Kingsley, voorsitter van AfriForum se Edenvale-tak, beoog die organisasie om...
deur AfriForum | Sep 30, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 28 September 2019 witstinkhout- en witkareebome in die Luscombe-parkie, Rademeyer- en Oosthuizenstraat geplant, asook in die buurdorp De Rust as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Arno...
deur AfriForum | Sep 30, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Hessekwa-tak het op 28 September 2019 17 bome in Stilbaai geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Arno Greyling, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Suid-Kaap, beoog die organisasie om vanjaar...
deur AfriForum | Sep 27, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 18 September 2019 sestig maroelabome by Laerskool Witrivier, Hoërskool Rob Ferreira, Uplands College en Laeveld Akademie in Witrivier geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. AfriForum se takke in Mpumalanga beplan...