deur AfriForum | Okt 4, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 30 September 2019 olienhoutbome by Laerskool Elandskraal geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se takke in Groter Pretoria het in September meer as 150 inheemse bome in die Pretoria-omgewing geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineerder vir Groter Pretoria,...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Noord-Kaap se water getoets om die gehalte van dorpe in dié provinsie se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Upington het op 20 September 2019 agt bome by die Little Angels-dagsorgsentrum in dié dorp geplant as deel van die burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Gonda Louw, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Kalahari,...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Reitz het op 30 September 2019 vier bome by die Hoërskool Reitz geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Jp Nel, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Hoogland, het AfriForum reeds vanjaar...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Postmasburg het op 28 September 2019 vier bome by die dorp se ouetehuis geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Gonda Louw, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Kalahari, het AfriForum...