deur AfriForum | Okt 14, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springs het op 11 Oktober 2019 tien soetdoringbome by die Hoër Tegniese Skool in Springs geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Cornel Swart, AfriForum se Springs-takvoorsitter, het AfriForum vanjaar meer...
deur AfriForum | Okt 11, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brakpan het in September as deel van die organisasie se boomplantmaandprojek 100 vaderlandswilgerbome by die plaaslike begraafplaas geplant ter viering van die dorp se 100ste bestaansjaar. Lede van AfriForum se Brakpan-tak was drie naweke lank...
deur AfriForum | Okt 9, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Welkom het gedurende September en aan die begin van Oktober 50 bome aan verskillende skole en instansies geskenk as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Dit sluit in Hoërskool Hennenman, die Gereformeerde Kerk...
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het in September vanjaar 13 bome aan Animal Welfare Society Stellenbosch geskenk as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Boland, het...
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 1 en 2 Oktober 14 bome by verskeie skole in Lichtenburg geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum...
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Witbank het op 3 Oktober 100 bome by die dorp se skole en kerke geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Hoëveld, het AfriForum vanjaar...