deur AfriForum | Aug 23, 2021 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het namens lede van die Barolong Boo Modiboa (Ba Matlwang) Communal Property Associaton (CPA) in die omgewing van Potchefstroom ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting 2 van 2000...
deur AfriForum | Jul 22, 2021 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
Die stroop van die eerste mielie-oes van die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek wat deur AfriForum, Pioneer, Saai, Agri All Africa (AaA), die Boiphitlhelelo Koöperatief en Purposely Ignited aangepak is, het vandag begin. Dít volg nadat die rolspelers in 2020...
deur AfriForum | Mar 12, 2021 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met groot hartseer kennis geneem van die afsterwe van Sy Majesteit Koning Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu. AfriForum dra sy innige meegevoel oor aan die Zoeloe koninklike familie, asook die Zoeloevolk. Ons dra hulle in ons...
deur AfriForum | Des 3, 2020 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
AfriForum, Pioneer, Saai, Agri All Africa (AaA), Purposely Ignited, Boschveld Free Range Chickens, Agrico en Laeveld Agrochem het met die Boiphitlhelelo Koöperatief hande gevat om ’n gesamentlike landbouontwikkelingsprojek by die Noga’s Post-nedersetting van Thaba...
deur AfriForum | Okt 30, 2020 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
Kgosatsana (Prinses) Gabo Moroka, tradisionele leier van die Nogas Post-dorp van Thaba ’Nchu naby Bloemfontein het gister met AfriForum se steun ’n hofbevel bekom om verdere optrede deur Mnr. Tsietsi Motsididi – wat probeer om haar magte as hoofvrou in te palm – te...
deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
Die Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO), wat deur AfriForum ondersteun word, het ’n petisieveldtog van stapel gestuur vir die regverdige behandeling van isiNdebele deur die SAUK ten einde gelyke behandeling van alle Suid-Afrikaanse tale te verseker. “As belasting- en...