deur AfriForum | Mar 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Stellenbosch-tak het met kommer kennis geneem van die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit se voorneme om ’n gedeelte van die Papegaaiberg Natuurreservaat af te kamp, te hersoneer en aan diegene te skenk wat tans onwettige boerderyaktiwiteite daarop...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot-tak het op 22 Maart 2020 hulle tweede noodwaterpunt by die Innesdale-ontspanningsklub in Rietfontein, Pretoria amptelik bekend gestel. Dié projek het sy ontstaan te danke aan die feit dat die Tshwane-metro meer gereeld waterbeperkings in die omgewing...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 21 Maart 2020 kragte met die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging (SAWV) en die Dogs of War-motorfietsklub saamgespan om die begraafplaas by dié dorp se konsentrasiekamp op te knap. “Dit is ’n groot voorreg om saam met ander...
deur AfriForum | Mar 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Port Elizabeth het van 6 tot 14 Maart 2020 verskeie projekte in dié stad aangepak as deel van die organisasie se #VegEnBou-veldtog. Die week is afgeskop met ’n ontbyt waartydens dr. Eugene Brink, AfriForum se strategiese raadgewer vir...
deur AfriForum | Mar 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)-tak het onlangs die Avondrus-ouetehuis in Eendracht se geiser vervang nadat inwoners die tak om hulp genader het. Dít volg nadat die plaaslike munisipaliteit nie die tehuis se geiser vervang het nie en...
deur AfriForum | Mar 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 12 en 13 Maart 2020 ongeveer 3 200 liter water aan die gemeenskap verskaf nadat watertoevoer na die dorp afgesny is omdat die munisipaliteit versuim het om hul rekening te betaal. ’n Gemeenskapslid het ’n boorgat beskikbaar...