deur AfriForum | Jun 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-tak het op 17 Junie 2020 ’n boekoorhandiging gehou waartydens ’n afskeidsgeskenk aan Hoërskool Hermanus se skoolhoof, Greg Hassenkamp, gegee is. Hy verlaat die skool nadat hy ’n pos by Pretoria Boys High School aanvaar het. “Mnr. Hassenkamp het...
deur AfriForum | Jun 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Randfontein het op 16 Junie 2020 ses mangate met betonblokke toegemaak nadat verskeie mangatdeksels gesteel is. Die tak het nou reeds nege gate toegemaak en talle ander sal in die komende dae bedek word. Die oop gate hou verskeie...
deur AfriForum | Jun 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Frankfort het handreiniger aan die Hoërskool Wilgerivier en verskeie kleuterskole in dié dorp geskenk om die veiligheid van sowel die leerders as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het meer as 100 liter handreiniger aan...
deur AfriForum | Jun 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Ellisras het skolehulppakkette aan verskeie skole in dié dorp verskaf as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skole wat hulppakkette ontvang het is Hardekool Akademie...
deur AfriForum | Jun 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het skolehulppakkette aan ses skole in Rustenburg voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die Hoërskool Rustenburg, Laerskool Vastrap, CVO Platinum,...
deur AfriForum | Jun 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief op 10 en 11 Junie 2020 na Kaap Agulhas uitgebrei deur nartjies aan verskeie ouetehuise en aftreeoorde te skenk. Dít volg nadat die organisasie hierdie inisiatief in Mei in die Kaapse...