deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springs het op 30 Augustus 2020 vir die bejaarde inwoners van die Makville-woonstelle ontbyt gemaak nadat dié inwoners weens kabeldiefstal reeds ’n dag sonder krag was. Die elektriese afdeling van die Ekurhuleni-metro het glo gesê hulle kan eers...
deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Teks-tak het op 29 Augustus ’n gholfdag by die Graceland-gholfklub aangebied. Tydens die gholfdag het ongeveer 35 spanne aan ’n vierbal-kompetisie deelgeneem. Die spanne is beoordeel in verskeie kategorieë wat die mans-, dames- en juniorafdeling insluit....
deur AfriForum | Aug 31, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springs en AfriForum se gemeenskapsgesondheidafdeling het op 28 Augustus vanjaar 100 gesigsmaskers en 45 liter handreiniger aan die Sanel-sentrum in Daggafontein, Springs geskenk. Sanel is ’n sentrum vir mense met epilepsie en ander belemmerings,...
deur AfriForum | Aug 27, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai – het vandag in samewerking met die Willow Valley-hoenderplaas en Easy Greens Farming and Farm Produce voedsel aan 70 gesinne in Coligny geskenk. Die taakspan het...
deur AfriForum | Aug 27, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het op 26 Augustus 2020 dié dorp se slaggate herstel. Daar is tydens die projek meer as 200 sakkies teer gebruik om slaggate in Du Plooystraat en Eeufeesstraat tot by die N17-hoofweg te herstel. Die reuseslaggate by die Midnight Engen-vulstasie...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het op 25 Augustus ’n gevaarlike kruising op die N17 beveilig deur ’n boom te snoei. Die boom, wat op die hoek van Tsibitsa Sibanyonistraat en die N17 groei, het dié kruising se stoptekens versteek. Bethal-inwoners was bekommerd omdat...