deur AfriForum | Sep 8, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Upington-tak het op 7 September in samewerking met BB Spares 40 liter hand- en oppervlakreiniger aan Laerskool Oranje-Noord geskenk. Dié veldtog was veral belangrik omdat die Departement van Onderwys oorval word met versoeke om handreinigers wat nou so...
deur AfriForum | Sep 8, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Ellisras-tak het op 28 Augustus 2020 die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp afgeskop en verskeie opheffingsprojekte en veiligheidsaksies is tydens die #VegEnBou-week gehou. Opheffingsprojekte Die tak het op 28 Augustus 30 bottels handreiniger aan...
deur AfriForum | Sep 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op genl. Bheki Cele, die Minister van Polisie, om daadwerklik op te tree teen oortreders wat vandag Clicks-winkels landwyd gevandaliseer en beskadig het. AfriForum het verder uitgewys dat die polisie...
deur AfriForum | Sep 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot-tak het op 5 September twee spruite tussen Hertzog-, Haarhoff-, Meyer- en Louis Trichardtstraat skoongemaak om onder meer veiligheid in dié gebied te bevorder. “Lang gras in openbare areas bied wegkruipplek vir kwaaddoeners en veroorsaak dat...
deur AfriForum | Sep 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se volhoubare selfdoenprojekte is ’n noodsaaklikheid vir Bethal. Bethal is ’n dorp wat ’n volgehoue onderbreking van munisipale dienslewering ervaar. Juis daarom het die plaaslike AfriForum-tak volhoubare maandelikse of selfs weeklikse projekte geloods om...
deur AfriForum | Sep 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 4 September in samewerking met Noordwes Koöperasie (NWK) en Shukran Furniture ongeveer 1 ton noodsaaklike voedsel ter waarde van R15 000 aan die Hoërskool Lichtenburg se hart-en-handeprojek geskenk. Die hart-en-handeprojek...