deur AfriForum | Jun 22, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion werk voortdurend om die omgewing te verbeter en die gemeenskap te versterk. Dié tak het sedert die begin van die jaar verskeie groot projekte aangepak om juis dít te bereik. AfriForum se Centurion-tak het reeds vier volhoubare projekte...
deur AfriForum | Jun 22, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-tak en -buurtwag het tussen 16 en 18 Junie 2021 meer as 50 000 liter water aan dié dorp se inwoners voorsien. Hierdie watervoorsieningsprojek is in samewerking met Kasselman Veiligheidsdienste, die Hoërskool Standerton, Northern Light...
deur AfriForum | Jun 21, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Machadodorp het insette gelewer teen ’n beplande myn op die De Kroon-plaas in die Machadodorp-omgewing. Hierdie aksie volg nadat Singo Consulting ons in kennis gestel het het dat Legare Mining Services beplan om steenkool te ontgin. Hierdie is die...
deur AfriForum | Jun 21, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Coligny het ’n volhoubare skoonmaakprojek in Voortrekkerstraat, die hoofstraat van die dorp, van stapel gestuur. Met behulp van al die werkers en betrokke persone is daar fluks aan die werk gespring. Onkruid is uitgehaal en plante is weer mooi...
deur AfriForum | Jun 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Witrivier-tak het op 16 Junie slaggate in die dorp gevul. Hierdie aksie is in samewerking met Hi-tech SekuriteitWitrivier aangepak en meer as 40 sakke teer is gebruik.Daar is gefokus op Syd Comwell- en Danie Joubertstraat, asook die kruising by die Engen...
deur AfriForum | Jun 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Lydenburg-tak het in Junie die duikweg in Lydenburg skoongemaak. Hierdie projek is begin om die algehele netheid van die duikweg in die dorp te verbeter, die pad te beveilig en onderhoud te vergemaklik. Die slote vir dreinering is ook oopgemaak en...