deur AfriForum | Nov 12, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 8 en 9 November 2019 ’n selfdoenaksie by die Hoërskool Waterkloof in Pretoria gehou waartydens die organisasie gehelp het om die skool se parkeerterrein en padtekens nuut oor te verf ten einde padveiligheid op te skerp. Dié aksie vorm deel van die...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 4 November 2019 in Bethlehem begin om die burgerregteorganisasie se teenwoordigheid in dié dorp te verhoog en saam met die gemeenskap hoop te skep. AfriForum se Bethlehem-tak het tydens die eerste week van die veldtog...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Rustenburg-tak het op 7 November 2019 ’n skoonmaakprojek afgeskop nadat verskeie gemeenskapslede gekla het oor rommel wat rondlê en gras wat nie gesny word nie. Dié aksie het in Safari Tuine in die Helen Joseph-omgewing plaasgevind en die tak beoog om dié...
deur AfriForum | Nov 1, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n tak- en buurtwagstigtingsvergadering in Steynsrus gehou. Die gemeenskap het AfriForum genader om ’n tak te stig nadat ’n behoefte daaraan in dié dorp ontstaan het. Altesaam 35 gemeenskapslede het hierdie vergadering bygewoon,...
deur AfriForum | Okt 28, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Upington-tak het terugvoer oor verskeie kwessies ontvang nadat dié organisasie op 12 September 2019 tydens ’n optog ’n memorandum aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit oorhandig het. Die eerste punt wat aangeroer is, is die behoud van Sakkie se...
deur AfriForum | Okt 28, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn-tak het op 25 Oktober 2019 die brûe oor die Grobbelaarsrivier en die omliggende gebied skoongemaak as deel van dié organisasie se Ons Dorp-veldtog. Die takbestuur het omstreeks 08:00 saam met ’n aantal vrywilligers by die brug in...