deur AfriForum | Mei 22, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Interkulturele samewerking, Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
AfriForum en die Princess Gabo Foundation bemagtig die Tswana-gemeenskap om COVID-19 te bekamp deur instruksies vir die maak van tuisgemaakte wasbare maskers in Setswana op te stel en onder gemeenskapslede te versprei. Die instruksies sal versprei word en die...
deur AfriForum | Mei 8, 2020 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gister verlof tot appèl gekry om die uitspraak van die Suid-Gautengse Hooggeregshof – dat die vertoon van die 1928-vlag (die ou Suid-Afrikaanse vlag) haatspraak is – in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein te beveg....
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Afgevaardigdes van die burgerregteorganisasie AfriForum sal vir die volgende twee dae die twaalfde sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland bywoon. Vanjaar se tema is “Onderwys, taal en die menseregte van minderhede”. AfriForum...
deur AfriForum | Aug 26, 2019 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum is trots om vanjaar weer deel te kon wees van die vierde Monumentale Cantus Koorfees wat op 24 Augustus 2019 by die Voortrekkermonument plaasgevind het. Hierdie wonderlike inisiatief het vier jaar gelede ’n werklikheid geword onder...
deur AfriForum | Aug 21, 2019 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
AfriForum beskou die uitspraak wat vandag in die Johannesburgse hooggeregshof met betrekking tot die sogenaamde ou Suid-Afrikaanse vlag gelewer is, as ’n terugslag vir vryheid van spraak, hoewel dit nie die organisasie se aktiwiteite of standpunte direk sal raak nie....