deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Velddrif-buurtwag het op 5 Augustus 2019 opleiding in toneelhantering en patrollievaardighede ontvang. David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die suidstreek, het die opleiding aangebied. Dié veiligheidsmodules het ten doel om...
deur AfriForum | Aug 7, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Pretoria-Wes- en Wes-Moot-buurtwag het op 5 Augustus 2019 daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te spoor en aan die eienaar terug te besorg. Dít volg nadat die voertuig op 30 Julie 2019 in die Hercules-gebied gesteel is. Een van die...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het die afgelope naweek veiligheid in hul gebied opgeskerp deur gedeeltes van die heining langs die treinspoor reg te maak nadat sowel die Oos-Moot- as Moot-buurtwagte op 25 Julie te voet aan patrollies deelgeneem het. Buurtwaglede het...
deur AfriForum | Aug 6, 2019 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het in Julie op 15 voorvalle gereageer en in samewerking met die SAPD en sekuriteitsmaatskappye aan verskeie klopjagte deelgeneem. Daar is onder meer op onwettige ammunisie en dwelms beslag gelê, en 10 vermeende verdagtes is...
deur AfriForum | Aug 2, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Springs-buurt- en -plaaswag in die Endicott-gebied het die gemeenskap in Julie tydens verskeie voorvalle bygestaan. Die voorvalle sluit onder meer klopjagte in samewerking met die SAPD in, asook die uitvoering van 14 arrestasies. Die buurt- en plaaswag...
deur AfriForum | Aug 1, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Springs-tak het in Junie ’n nuwe waterpomp vir die Endicott- en Vischkuil-gemeenskap se brandkar geskenk. Dié tak het besluit om die gemeenskappe te ondersteun omdat inwoners van kleinhoewes in die gebied swaar onder brande gebuk gaan. Die tak het in 2018...