deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Robertson het op 31 Oktober 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek, het dié opleidingsessie aangebied. “Lede van die publiek is dikwels eerste op ’n misdaad- of...
deur AfriForum | Nov 5, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Springs het in samewerking met dié organisasie se lugsteunvleuel en die SAPD op 31 Oktober 2019 ’n spesiale operasie gehou waartydens onwettige myners vasgetrek is. 23 arrestasies is uitgevoer en beslag is ook gelê op twee waterpompe, grawe,...
deur AfriForum | Nov 4, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het in samewerking met die SAPD, Hi-Tech Security en Netstar op 4 November 2019 omstreeks 02:00 ’n Toyota Fortuner opgespoor nadat dit tydens ’n plaasaanval gesteel is. ’n Boer, wat ook ’n buurtwaglid is, was besig om grensdrade op...
deur AfriForum | Nov 1, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n tak- en buurtwagstigtingsvergadering in Steynsrus gehou. Die gemeenskap het AfriForum genader om ’n tak te stig nadat ’n behoefte daaraan in dié dorp ontstaan het. Altesaam 35 gemeenskapslede het hierdie vergadering bygewoon,...
deur AfriForum | Nov 1, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bellville se protospanlede het op 30 Oktober 2019 opleiding in radiospraakprosedures ontvang. Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek, het dié opleidingsessie aangebied. “Ons het ’n uitstekende radionetwerk in die...
deur AfriForum | Okt 31, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek geloods om buurtwagsigbaarheid te verhoog vir die komende feesseisoen. Ongeveer 140 AfriForum-buurtwagte sal in die komende maand sigbaarheid in hul gemeenskappe verhoog om misdadigers af te skrik. Met die naderende...