deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nuwe buurtwag in Stilbaai gestig. Dié stigting is deel van die AfriForum-tak in Hessekwa se visie van ’n veilige omgewing waarin alle inwoners hul deel kan bydra. AfriForum se Goukou-plaaswag – wat al...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag en die plaaslike polisie se veediefstaleenheid het op 7 November 2019 ’n groot deurbraak in veediefstalsake gemaak nadat ’n verdagte in hegtenis geneem is. Buurtwaglede het tydens ’n patrollie onraad by die plase Holmdene en...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 8 November 2019 skrywes by polisiestasies in die Wes-Rand en Vaaldriehoek ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Randfontein-buurtwag het op 5 November 2019 in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies ’n blitspatrollie uitgevoer, waartydens ’n verdagte gearresteer is wat gereeld by misdaad betrokke was. Vier voertuie, ’n huis en agt mense is tydens...
deur AfriForum | Nov 11, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 7 November 2019 skrywes by 26 polisiestasies in Mpumalanga ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale kommissaris...
deur AfriForum | Nov 8, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregtewaghond AfriForum het tussen 6 en 8 November 2019 skrywes by 10 polisiestasies in Limpopo ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale...