deur AfriForum | Jan 28, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-buurtwaglede, inwoners van Waverley en die Moot Crime Stop Security het Maandagmiddag 27 Januarie 2020 ’n betreder vasgetrek nadat ’n taklid op ’n AfriForum-groep laat weet het dat die betreder deur hul erf beweeg het. Die verdagte is onmiddellik...
deur AfriForum | Jan 27, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 23 Januarie 2020 in samewerking met lede van die Bethal Stock Theft Information Centre (STIC) en Kasselman-sekuriteit veediewe vasgetrek ná ’n twee dae lange operasie. Dít volg nadat lede van die buurtwag inligting ontvang het...
deur AfriForum | Jan 23, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 21 Januarie 2020 drie Brasiliaanse toeriste bygestaan wat deel geword het van Suid-Afrika se misdaadstatistiek. Die drie toeriste was met vakansie en het op die R538 tussen Witrivier en Hazyview gery toe die voorval...
deur AfriForum | Jan 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 17 Januarie 2020 hul eerste maandelikse misdaadvoorkoming- en massapatrollie vir 2020 gehou. Die patrollie is goed deur rolspelers en buurtwaglede bygewoon en vier soek-en-reddingspanne, vier SAPD-voertuie, drie mediese...
deur AfriForum | Jan 9, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark is op Dinsdag 7 Januarie 2020 ontbied om ondersoek na ’n moontlike huisbraak in te stel. Die buurtwag het ’n verdagte naby Koos de la Reystraat opgespoor en in hegtenis geneem. Die verdagte is aan die SAPD oorhandig en ’n saak...
deur AfriForum | Des 6, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
’n Patrollielid van AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 5 Desember 2019 tydens ’n patrollie op twee bakkies met sleepwaens afgekom wat 105 skape vervoer het. Die patrollielid het die verdagte voertuie dopgehou en tot op die N12 in Fochville se rigting gevolg....