deur AfriForum | Mar 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Argent, Delmas, Eloff, Leandra, Lydenburg, Machadodorp, Middelburg (buurt- en plaaswag), Nelspruit, Piet Retief, Secunda, Standerton en Witrivier het op 13 Maart 2020 in hul onderskeie gebiede aan die organisasie se nasionale patrollie...
deur AfriForum | Mar 18, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Drie verdagtes is op 17 Maart 2020 in hegtenis geneem danksy goeie samewerking tussen AfriForum se Nuwerus- en Kleinrivier-plaaswag, asook die organisasie se Lutzville-plaaswag en -buurtwag én die SAPD. Dít volg ná vyf verdagtes die MTN-winkel by die...
deur AfriForum | Mar 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurt- en plaaswagte in Koekenaap, Kleinrivier, Lutzville, Vredendal, Nuwerus, Trawal en Spruitdrift in die Matzikama-gebied het op 13 en 14 Maart 2020 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Dié patrollie is van 16:00 tot 06:00 in samewerking...
deur AfriForum | Mar 17, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Pionier, Moot, Oos-Moot, Wes-Moot, Moreletapark, Pretoria-Wes, Rayton-Cullinan en Kameeldrift het die burgerregtewaghond se nasionale patrollie op 13 Maart 2020 uitgevoer. Dié patrollie is...
deur AfriForum | Mar 17, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Sasolburg, Potchefstroom, Stilfontein, Orkney, Ventersdorp en Wolmaransstad, asook Ellaton en Hartbeesfontein se plaas- en dorpswag het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te...
deur AfriForum | Mar 17, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurt- en plaaswagte in Brits, Coligny, Hartbeespoort, Koster, Mooinooi, Rustenburg en Zeerust het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 16:00 en 06:00 in...