deur AfriForum | Jul 22, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 20 Julie 2020 verskeie arrestasies uitgevoer waartydens verdagtes vir die besit van plofstof en kabeldiefstal gearresteer is. Van die verdagtes wat ook in hegtenis geneem is, is onwettige immigrante. Dít volg nadat dié...
deur AfriForum | Jul 22, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Orkney het op 18 Julie 2020 ’n massapatrollie gehou ter ondersteuning van die veldtog teen plaasmoorde en die groenstrikkie-inisiatief. Inwoners van Orkney en Stilfontein het hul ondersteuning gewys en groen strikke en plakkate het vroeg...
deur AfriForum | Jul 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Matlabas-Suid-plaaswag in Thabazimbi en Matlabas-Noord-plaaswag in Ellisras, asook AfriForum se Ellisras-buurtwag het die afgelope twee weke ’n massa-aksie in samewerking met hul onderskeie SAPD-stasies gehou. Verskeie plaas- en buurtwaglede het by ses...
deur AfriForum | Jul 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Nelspruit-buurtwag het in samewerking met ACS Security, Hi Tech Security en MBM Protection Services ’n grondbesetting op die plaas Cromdale buite Nelspruit afgeweer. Grondgrypers het op 4 Julie 2020 een van die boere se grond...
deur AfriForum | Jul 20, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Benoni se SNIPR-kameramoniteringsprojek het op 13 Julie 2020 gehelp dat PHP Security en die SAPD drie verdagtes in hegtenis kon neem wat vir verskeie diefstalsake gesoek is. Die SNIPR-kameras het ’n verdagte voertuig danksy dié voertuig se...
deur AfriForum | Jul 13, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het op 11 Julie 2020 vinnig gereageer nadat hulle ’n noodroep van ’n huis wat brand via die buurtwag se WhatsApp-groep ontvang het. AfriForum se Bloemfontein-beheerkamer is dadelik in kennis gestel en die...