deur AfriForum | Okt 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se onderskeie takke in die Pretoriase Moot het verlede week hard gewerk tydens sy #VegEnBou-week om die gemeenskap te beveilig. Tydens die week is veiligheidsoudits by vyf skole in die gebied gedoen: Laerskool Pierneef, Laerskool Villieria, Laerskool...
deur AfriForum | Okt 2, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
’n Lid van AfriForum-buurtwag in Witrivier se vinnige optrede en paraatheid het daartoe gelei dat ’n gesteelde voertuig binne minute na dit gesteel is, teruggevind is. Die voertuig is in Witrivier opgemerk deur die buurtwaglid wat die eienaar van die voertuig ken en...
deur AfriForum | Okt 2, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se buurtwagte in Germiston, Krugersdorp en Roodepoort is op 30 September by ’n toekenningsaand vereer vir hul onbaatsugtige diens aan die gemeenskap. Dit volg nadat talle rolspelers vroeg op 25 September 2020 saamgewerk het om ’n drie weke oue baba...
deur AfriForum | Sep 29, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het die SAPD op 28 September 2020 in ’n skietvoorval bygestaan nadat ’n gewapende roof skeefgeloop het. Dit volg nadat ’n sakeman en sy twee seuns vermoedelik van hul sakeonderneming na hul huis agtervolg is. Die sakeman het...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op 27 September 2020 by die plaaslike begraafplaas gepatrolleer om die gemeenskap die geleentheid te gee om hul geliefdes se grafte veilig te besoek. AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het dié inisiatief aangepak om die...
deur AfriForum | Sep 28, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Lydenburg-protospan het op 12 September 2020 spoorsny- en bykomende opleiding ontvang. Sewe lede is opgelei in spoorsny en toneelbewaring en hierdie spoorsnyers word gebruik om saam met die SAPD misdadigers se spore te volg en te help om hul vas te trek....