deur AfriForum | Mar 16, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 12 Maart 2021 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagaktiwiteite wat onder vlak 1 van die inperking weer hervat is. Sowat 251...
deur AfriForum | Mar 16, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Limpopo het oor die afgelope naweek deelgeneem aan ’n nasionale patrollie. Op 12 Maart het AfriForum se buurtwagte in dié provinsie deelgeneem aan ’n landswye operasie om verhoogde sigbaarheid te handhaaf en funksionaliteit van nasionale...
deur AfriForum | Mar 10, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het die polisie verlede jaar gehelp om twee motordiewe in hegtenis te neem. Die diewe is op 4 Maart in die Potgietersrus Landdroshof tot sewe jaar tronkstraf gevonnis. Die inhegtenisname het gevolg nadat die diewe ’n...
deur AfriForum | Mar 8, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het verlede week verskeie verdagtes in hegtenis geneem. Op 4 Maart was daar ’n insident waartydens diewe goedere van ’n bakkie af gesteel het. Met behulp van kameras wat die AfriForum-tak aangekoop het en deur AlarmPro gemoniteer...
deur AfriForum | Mar 4, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 3 Maart gedurende die aand ’n voetpatrollie deur die dorp onderneem. Die doel van dié patrollie was om die buurtwag se sigbaarheid te verhoog om misdaad te voorkom en verhoudings met lede van die gemeenskap te bou. Die...
deur AfriForum | Mar 3, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het in Februarie op verskeie gebiede gehelp om die dorp te beveilig. Die buurtwag het by heelwat ongelukstonele in en om Dullstroom bystand verleen en gehelp om die verkeer te reguleer terwyl die nooddienste op die tonele gewerk...