deur AfriForum | Apr 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springs het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Altesaam 64 bottels handreiniger is aan ESDA se versorgingseenheid en Rus-’n-Bietjie tehuis vir bejaardes...
deur AfriForum | Apr 21, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai het vandag die stigting van ’n taakspan aangekondig om, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek, voedsel en noodsaaklike items soos handreiniger en gesigmaskers in te...
deur AfriForum | Apr 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen COVID-19 te help beskerm. 80 bottels handreiniger is aan Bad Boyz Sekuriteit, PHP/Mamba Sekuriteit en ER24 geskenk. Dít volg nadat die...
deur AfriForum | Apr 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag ’n bevel gemaak dat AfriForum se dringende hersieningsaansoek teen die Departement van Toerisme se gebruik van ras as maatstaf vir die toekenning van COVID-19-hulp aan toerisme-ondernemings, wat vandag gebring...
deur AfriForum | Apr 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 20 April 2020 handreiniger aan die Japie Kritzinger-tehuis vir bejaardes, die polisiestasie en plaaslike hospitaal geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te bevorder. Dié tak het...
deur AfriForum | Apr 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Senekal het op 16 en 17 April 2020 handreiniger aan die gemeenskap geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het 150 botteltjies, wat altesaam 52,5 liter is, aan instansies geskenk....