deur AfriForum | Mei 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Pietersburg-tak het op 23 Mei 2020 die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se skoolterrein, werkwinkel en koshuis met ongeveer 400 liter ontsmettingsmiddel ontsmet. Dié tak het ook op 21 Mei 2020 Laerskool Pietersburg en Laerskool Pietersburg-Noord se terreine,...
deur AfriForum | Mei 26, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Orkney is sedert die inperking onverpoosd besig om kospakkies saam te stel en uit te deel, veral aan gesinne wat hul werk weens COVID-19 kwyt is. Ongeveer 58 gesinne word reeds só ondersteun. Slegs die grootste nood word nou verlig omdat daar...
deur AfriForum | Mei 26, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan voort met stappe, insluitend regsaksie, om te verseker dat Suid-Afrikaners wat tans in die buiteland gestrand is of tans in kwarantyn is nadat hulle uit die buiteland na Suid-Afrika teruggekeer het, minder spanning deurmaak....
deur AfriForum | Mei 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Springbok-tak het in die week van 18 Mei 2020 twee maande se vitamienaanvullers aan die Namakwaland-ouetehuis geskenk. Dit volg nadat AfriForum in ander dele van die land sitrus- en ander vars produkte met ’n hoë vitamien C-waarde aan die inwoners van...
deur AfriForum | Mei 25, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het R40 000 aan ’n plaaslike verspreidingsgroep geskenk vir die aankoop en verspreiding van nagenoeg 135 kospakkies. Die voedselpakkies bestaan uit noodsaaklike items soos mieliemeel, blikkieskos, tee, suiker, kookolie en toiletpapier....
deur AfriForum | Mei 25, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum skop vandag sy #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek af om skole te help om gereed te maak vir heropening. AfriForum se gemeenskapstrukture en AfriForum Jeug het honderde sanitasiehulppakkette na skole regoor die land versprei,...