deur AfriForum | Jun 1, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
AfriForum eis antwoorde by al die betrokke staatsdepartemente, insluitend die Departement van Binnelandse Sake en die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (DIRCO), oor die verwarring wat tans heers met betrekking tot die terugkeer van...
deur AfriForum | Jun 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se takke in die Hoogland-distrik het die afgelope maand meer as 9 ton voedsel aan verskeie gesinne uitgedeel. Dié aksie is in samewerking met kerke en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot...
deur AfriForum | Jun 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brits het skolehulppakkette aan vier skole in die Brits-omgewing voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Laerskool De Kroon, Hoërskool Brits, Laerskool Sonop, asook...
deur AfriForum | Mei 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand voedselpakke aan kerke in dié dorp se voedselverspreidingsprogram geskenk. Dit het bestaan uit ses groot pakke met ’n verskeidenheid kos en grootmaat mieliemeel, stampmielies,...
deur AfriForum | Mei 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum is steeds bekommerd oor die voortgesette plan van die Gautengse Departement van Onderwys, waarin dié departement werklose jongmense – tussen die ouderdom van 18 en 35 – as lede van COVID-19-brigades by skole in Gauteng wil ontplooi. Volgens ’n...
deur AfriForum | Mei 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum, die familieboernetwerk Saai en Solidariteit Helpende Hand – het vandag in samewerking met Laeveld Agrochem en die Mark Fish Foundation skenkings by die Sonstraaltjie-kleuterskool in Brits, asook...