deur AfriForum | Jun 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Laeveld-takke het hul gemeenskappe tydens die staat van inperking op verskeie maniere gehelp. Die Nelspruit-tak het groente aan Solidariteit Helpende Hand geskenk wat dit weer na gesinne in nood versprei het. Die tak het onder meer spinasie, beet en ander...
deur AfriForum | Jun 5, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en AfriForum Jeug het op 5 Junie 2020 nóg skolehulppakkette na skole landwyd versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek. Dít volg nadat honderde skole dié burgerregtewaghond om hulp genader het aangesien hulle steeds nie hulp van die...
deur AfriForum | Jun 5, 2020 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis dat Nkosazana Dlamini-Zuma, die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, uit haar pos bedank. Dít volg nadat die minister en haar departement in die afgelope paar weke keer op keer in die howe in die...
deur AfriForum | Jun 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se takke in Mpumalanga het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te...
deur AfriForum | Jun 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Rand-takke het tydens die staat van inperking meer as 30 ton voedsel aan 3 844 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van...
deur AfriForum | Jun 5, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum rig vanoggend ’n dringende skrywe aan die betrokke owerhede namens ’n groep Suid-Afrikaners wat tans in Coastlands, ’n hotel in Durban, in kwarantyn is. Die sowat 160 mense is deel van ’n groep wat per skip in die hawe aangekom het. Hulle is veronderstel om...