deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 6 Junie 2020 ’n nasionale versetpatrollie gehou nadat buurtwagte hewige teenkanting van sommige SAPD-beamptes ontvang het om hul bedrywighede tydens vlak 3 te hervat. Vlak 3-regulasies bepaal dat enigiemand hul huis mag verlaat om ’n spesifieke diens...
deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Limpopo het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die...
deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in die noordstreek het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem nadat daar heftige teenkanting van regeringsamptenare was dat buurtwagte tydens vlak 3 mag patrolleer. Die patrollie vorm ook deel van die amptelike...
deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het op 5 Junie 2020 in reaksie op ’n brief van adv. Etienne Vermaak, die Bergrivier Munisipaliteit se regsverteenwoordiger, duidelikheid versoek oor hoeveel ondersoeke daar tans is na die optrede van Jerome Pedro, ’n...
deur AfriForum | Jun 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Mpumalanga-takke het skole in dié provinsie op verskeie maniere bygestaan om hulle te help om gereed te wees om te heropen nadat die Minister van Basiese Onderwys aangekondig het dat skole vir sekere grade kan heropen, maar dat streng maatreëls gevolg...
deur AfriForum | Jun 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Limpopo-takke het die afgelope maand meer as 3 ton voedsel aan 1 000 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te...