deur AfriForum | Aug 6, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Deur Werner Human Niemand sou met die aanvang van 2020 kon verwag dat die verklaring van ’n pandemie en die daarstel van streng inperkings die land en die wêreld onherroeplik sou verander nie. Aspekte van ons lewens wat as vanselfsprekend aanvaar is, word geraak op...
deur AfriForum | Jul 30, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Ander Blogs
Deur dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer by AfriForum Daar is soveel wat verregaande en onbekend is omtrent COVID-19 en die gepaardgaande inperking dat dit my verbaas hoe baie mense steeds probeer sin soek in wat die regering doen. Die belaglikheid,...
deur AfriForum | Jul 27, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Internasionale skakeling Blogs, Blogs
Deur Alana Bailey, AfriForum-hoof vir Kultuursake Sedert AfriForum se ontstaan behou die organisasie hegte bande met Suid-Afrikaners in die buiteland. AfriForum se Wêreldwyd-inisiatief is juis met dié doel geskep. Toe COVID-19-inperkings vroeg in 2020 oor die aardbol...
deur AfriForum | Jul 1, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Nicola Wyrley-Birch Ek het aan die begin van 2020 om baie redes na graad 7 uitgesien: Die voorreg om onderhoofdogter te wees was iets wat ek my nooit sou kon verbeel nie. Ek het na kaskar, kuier saam met vriende, atletiek, hokkie, swem en koor uitgesien. My...
deur AfriForum | Jun 22, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir Gemeenskapsake by AfriForum As jy in die war gestuur en onthuts is deur Angie Motshekga, Minister van Basiese Onderwys, en President Cyril Ramaphosa se hantering van die heropening van skole, hoef jy stellig nie alleen...
deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Ander Blogs
Deur Marnus Kamfer Vuurwapenamnestie. Die woord wat ’n see van vraagtekens en ’n groot herrie onder vuurwapeneienaars ontketen het. Hoewel Polisieminister Bheki Cele reeds aansoek vir ’n vuurwapenamnestietydperk gedoen het – ná die vorige tydperk op 31 Mei 2020...