deur AfriForum | Jul 22, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het hulppakkette aan Glimlaggies-kleuterskool en Babbelbekkies-dagsorg versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat...
deur AfriForum | Jul 22, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die kwartmiljoenkerf verbygesteek en staan tans op 250 054 lede. Dié organisasie se ledetal het aan die begin van die COVID-19-inperking in Maart op 237 000 gestaan, wat beteken dat die organisasie tydens...
deur AfriForum | Jul 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
AfriForum het pas ’n dringende prokureursbrief aan die betrokke owerhede gerig namens ’n groep Suid-Afrikaners wat tans in die Peermont Metcourt Hotel in kwarantyn is. Dié groep is meegedeel dat hulle die volgende 14 dae in kwarantyn in die hotel moet deurbring ten...
deur AfriForum | Jul 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in George het op 17 en 20 Julie 2020 die taknoodfonds gebruik om noodsaaklikhede vir drie ouetehuise aan te koop. Huis JJ Watson, Rosemoor-ouetehuis en Tuiniqua Versorgingsentrum het handreiniger, handskoene, gesigmaskers, ’n bloeddrukmeter, asook...
deur AfriForum | Jul 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in George het nege hulppakkette aan kleuterskole in die dorp versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir...
deur AfriForum | Jul 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 17 Julie 2020 handreiniger en skoonmaakmiddels aan die Lichthuis-tehuis vir bejaardes geskenk. Ongeveer 150 liter se ontsmettingsmiddels ter waarde van R6 000 is aan dié tehuis geskenk. Die Lichthuis huisves en versorg nagenoeg...