deur AfriForum | Mei 25, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Marble Hall het Laerskool Marble Hall op 23 Mei 2020 met ongeveer 1 100 liter ontsmettingsmiddel skoongemaak om dié skool op heropening voor te berei. Die tak het die buurtwag en die jeugvleuel ingespan om te help en die skool is met ses...
deur AfriForum | Mei 22, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat buurt- en plaaswagte nou meer as ooit toegelaat moet word om gemeenskappe te help beveilig. Dít volg ná Bheki Cele, Minister van Polisie, se aankondiging dat misdrywe soos kapings en geweld toegeneem het. Ian...
deur AfriForum | Mei 22, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Tzaneen-tak is tans besig om voedsel in samewerking met Nylstroom se Helpende Hand-tak en ook kerkleiers van die dorp aan ouetehuise en behoeftiges te versprei. Die tak ry gereeld Nylstroom toe om kospakkies te gaan haal en dan vir ouetehuise en...
deur AfriForum | Mei 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan het vandag voortgegaan om kos aan mense in nood te voorsien en het kragte met Cradle of Hope, ’n liefdadigheidsorganisasie in Krugersdorp, saamgesnoer om kospakkies aan behoeftige inwoners uit te deel. Die nood in dié gemeenskap is reusagtig en...
deur AfriForum | Mei 22, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Welkom het onlangs verskeie kosskenkings van boere in die omgewing ontvang. Hierdie skenkings is gevolglik aangewend om die nood in plaaslike gemeenskappe te verlig. Die tak het 1 ton mieliemeel, 1 ton suikerbone, 1 ton aartappels, 500 kg witbone,...
deur AfriForum | Mei 22, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Interkulturele samewerking, Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
AfriForum en die Princess Gabo Foundation bemagtig die Tswana-gemeenskap om COVID-19 te bekamp deur instruksies vir die maak van tuisgemaakte wasbare maskers in Setswana op te stel en onder gemeenskapslede te versprei. Die instruksies sal versprei word en die...