deur AfriForum | Mei 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand voedselpakke aan kerke in dié dorp se voedselverspreidingsprogram geskenk. Dit het bestaan uit ses groot pakke met ’n verskeidenheid kos en grootmaat mieliemeel, stampmielies,...
deur AfriForum | Mei 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum is steeds bekommerd oor die voortgesette plan van die Gautengse Departement van Onderwys, waarin dié departement werklose jongmense – tussen die ouderdom van 18 en 35 – as lede van COVID-19-brigades by skole in Gauteng wil ontplooi. Volgens ’n...
deur AfriForum | Mei 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum, die familieboernetwerk Saai en Solidariteit Helpende Hand – het vandag in samewerking met Laeveld Agrochem en die Mark Fish Foundation skenkings by die Sonstraaltjie-kleuterskool in Brits, asook...
deur AfriForum | Mei 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Welkom het op 27 en 28 Mei 2020 nóg ’n voedselskenking van 5,5 ton aan gemeenskappe in nood versprei. Verskeie boere van die omgewing het die skenking, wat mieliemeel, spinasie, aartappels en koolkoppe insluit, moontlik gemaak. Die...
deur AfriForum | Mei 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum se gemeenskapstrukture en AfriForum Jeug van stapel gestuur is, het honderde hulppakkette aan skole landwyd gestuur. Die doel van hierdie pakkette is om skole by te staan wat op 1 Junie 2020...
deur AfriForum | Mei 28, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum doen ’n beroep op dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, om die irrasionele regulasies te herroep wat vir risikovlak-3 bekend gemaak is. Die Tshwane Metro en Ekurhuleni Metro is byvoorbeeld as sogenaamde...