deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan vier skole geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Hoërskool Jim Fouché, CVO Skool Dankbaar, Laerskool...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope maand in samewerking met Solidariteit Helpende Hand meer as 10 ton voedsel aan 352 behoeftige gesinne voorsien. Die tak het voedselpakke saamgestel om ’n gesin van vier vir ’n maand van noodsaaklike voedsel te voorsien. Dié...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Stellaland-takke het die afgelope maand meer as 2 ton voedsel aan 200 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Hoogland-takke het op 28 en 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan verskeie skole in die streek versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir skole-projek. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate,...
deur AfriForum | Jun 1, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Albert Fritz, Minster van Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, het vandag aangekondig dat die Nasionale Sekretaris van die SAPD aangedui het dat buurtwagte weer hul pligte kan hervat. Dit volg ná AfriForum ’n skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, gerig het en...
deur AfriForum | Jun 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan, wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan, het op 27 en 28 Mei 2020 ’n ton Genesis-kitsmaaltye na dorpe in die Suid-Kaap versprei, wat Albertinia, Riversdal, Stilbaai, Mosselbaai, George en Oudtshoorn insluit. AfriForum se...