Marita Bezuidenhout van Magies Vol Liefde het vanjaar die titel van AfriVriendelik se Entrepreneur van die Jaar verower! Dié kompetisie is vanjaar vir die derde keer aangebied en het nou ’n nuwe baadjie aangetrek. Kyk dié video om te sien wat die beoordelaars én...
“Ek wou met hierdie projek bewusmaking oor plaasmoorde en -aanvalle skep en ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan aan die publiek oordra. Hierdie projek het net weer eens die dapperheid geopenbaar van diegene wat plaasaanvalle moes...
“Ons seuntjies wou eendag geboer het, maar na die plaasaanval is ek nie seker of hulle dit nog eendag sal wil doen nie.” Só sê Marlise van Niekerk, ’n plaasaanvalslagoffer wie se gesin verlede jaar op hul plaas naby Bethlehem aangeval is. Marlise is een van talle...
Dag twee van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid se #HardloopvirHoop-projek het vanoggend om 05:00 by die Frankfort-gholfklub begin. Bennie Roux en ander atlete het vandag 68 km gehardloop en in Reitz geëindig, waar leerlinge van Hoërskool Reitz hul verwelkom...
“Ek glo dat bewusmaking die enigste manier is om die aandag op plaasaanvalle te vestig en die regering te dwing om meer te doen om boere te beskerm. Ek hoop om met hierdie projek ’n verskil in slagoffers se lewens te maak.” Só sê Bennie Roux, ultramaratonatleet, wat...
“Ons sien regtig die verskil wat AfriForum se verskillende inisiatiewe in Secunda maak, hetsy dit deur ’n skoonmaakaskie, patrollie of boomplantaksie is.” Só meen Barnie Botha, adjunkhoof van Laerskool Kruinpark in Secunda. Dié skool is een van 14 skole waar AfriForum...