“Die NGV is ’n stelsel wat die hele land gaan skaad, wat geen doel dien nie en wat uiteindelik gaan verseker dat geld in mense se sakke beland wat dit nie verdien nie,” het Billy Maritz, ’n inwoner van Centurion, by AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die...
Lede van die publiek het slegs tot 31 Januarie 2020 om kommentaar in te dien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging) wat daartoe sal lei dat privaat eiendom sonder vergoeding onteien kan word. AfriForum het vandag sy kommentaar teen...
Lede van plaaslike AfriForum-takke en vrywilligers het die afgelope paar maande in agt dorpe en stede gespit en gegrawe, gras gesny, tuin gemaak, vullissakke met rommel gevul en stop- en padtekens geverf wat nuwe lewe aan hul omgewings gegee het. AfriForum se...
Opinor, ’n nuwe ideesentrum en inisiatief van AfriForum, is onlangs in Centurion bekendgestel en is opgerig om gemeenskapsgerigte planne, strategieë en beleid te ontwikkel en te bevorder, deur geloofwaardige navorsing en innoverende kommunikasie, wat aangewend kan...
“Ons is baie dankbaar teenoor AfriForum en dink dit is ’n baie goeie idee om Bethlehem as ’n Ankerdorp te identifiseer. Ons ondersteun graag dié inisiatief en wil saam ’n bydra lewer om Bethlehem ’n spogdorp te maak.” Só sê Danie Eichstädt, ’n trustee van die...
Pieter Dooreward en Phillip Schutte van Coligny, wat vroeër aan moord skuldig bevind is, is vandag op borgtog van R20 000 elk vrygelaat. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê “ons weet die mans is onskuldig en hulle verdien nie om ’n dag langer in die...