deur Forum Nuus | Okt 6, 2020 | Forum Nuus, Video’s
Chaos het vandag in Senekal uitgebreek toe die duisende mense wat na dié dorp opgeruk het oor die moord van die jong plaasbestuuder, Brendin Horner (21), nie Seketje Mahlamba en Sekola Matlaletsa, Horner se moordverdagtes, kon sien nie. Daar was ook opnuut ’n pleidooi...
deur Forum Nuus | Sep 29, 2020 | Forum Nuus, Video’s
Die AfriForum-takke van Oos-, Wes- en Sentraal-Moot het vandeesweek die bul by die horings gepak om dié areas skoner en veiliger te maak. Tydens die takke se #VegEnBou-week is bome by laerskole geplant en die strate is geverf. Talle slaggate is opgevul en ’n...
deur Forum Nuus | Sep 16, 2020 | Forum Nuus, Video’s
“Ons wag nie vir iemand om ons probleme op te los nie. Ons glo daarin om self in te gryp en ons hande vuil te maak,” sê Jan Vermaak, voorsitter van AfriForum se Kempton Park-tak, wat die afgelope week as deel van die burgerregteorganisasie se #VegEnBou-veldtog...
deur Forum Nuus | Sep 13, 2020 | Forum Nuus, Video’s
Die COVID-19-pandemie het ’n tydelike stilte oor die omstrede kwessie van onteiening sonder vergoeding gebring. Dit is egter ’n uitgemaakte saak dat die ANC-regering nog nie van sy planne afgesien het nie om Artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening van grond...
deur Forum Nuus | Sep 10, 2020 | Forum Nuus, Video’s
Die goeie werk wat AfriForum in Standerton doen word raakgesien en ons as gemeenskap waardeer dit. Sonder julle sou die dorp baie slegter af gewees het. Só het Rudi Hamman, hoof van Laerskool Standerton, vandeesweek gesê oor die werk wat die burgerregte-waghond...
deur Forum Nuus | Sep 7, 2020 | Forum Nuus, Video’s
“Byna elke slaggat wat in Bethal gevul is, is deur die plaaslike AfriForum-tak herstel,” vertel Ingrid Human, voorsitter van AfriForum se Bethal-tak. Volhoubare selfdoenprojekte is ’n noodsaaklikheid vir Bethal se voortbestaan. Daarom #VegEnBou dié dorp se tak dikwels...