deur AfriForum | Mei 7, 2019 | Artikels
Toe AfriForum se ondersoekspan gister uiteindelik kapt. Tebogo Mokolobate se verklaring oor die gebeure op Thandi Modise, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (NRP), se plaas in 2014 ontvang het, het ’n belangrike bladsy ontbreek. Dit was die derde keer...
deur AfriForum | Mei 3, 2019 | Artikels
Eerskomende Woensdag (8 Mei) is nie net belangrik omdat Suid-Afrikaners in hul miljoene na die stembus sal stroom om hul kruisie in die nasionale verkiesing vir 2019 te trek nie. Dit is ook ’n belangrike dag vir die 6,8 miljoen Afrikaanssprekendes in die land. Die...
deur AfriForum | Mei 3, 2019 | Artikels
Die Solidariteit Beweging en sy lede-organisasies is polities onverbonde en nie tot enige politieke party verbind nie. Die Beweging verteenwoordig egter ’n betekenisvolle meer as 500 000 mense en meen dit is van kritiese belang dat lede in die komende verkiesing stem,...
deur AfriForum | Mei 2, 2019 | Artikels
Die AfriForum-tak in George en gemeenskapslede begin vandag moue oprol om dié Suid-Kaapse dorpie skoon te maak en reg te ruk. As deel van die organisasie se #AnkerdorpPadskou skop die #SkoonWater-projek vir 2019 ook vandag by die Rosemoor-ouetehuis in George af. Takke...
deur AfriForum | Apr 30, 2019 | Artikels
Die regspan van die Nelson Mandela-stigting (NMS) het vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in antwoord op regsargumente van AfriForum en die FAK gesê adjunk-regterpresident Phineas Mojapelo moet beslis of die vertoon van die ou vlag meer as net aanstootlik is...
deur AfriForum | Apr 29, 2019 | Artikels
Die ou landsvlag is “rassisties, ’n simbool van rassehaat en mense wat dit in die openbaar vertoon, verlang terug na apartheid en die dominansie van wit mense oor swart mense”. Dít is van die betoë wat regter Phineas Mojapelo vandag in die hooggeregshof in...