Entrepreneurs van George en Durbanville het saamgekom vir entrepreneursadvies en -inspirasie van die rugbyreus Kobus Wiese. Dit was twee heerlike oggende waar ons entrepreneurs kon netwerk en meer leer oor hoe Suid-Afrika moet aanhou om ons potensiaal te ontwikkel en...
“Dit wys jou net wat kan gebeur as AfriForum en munisipaliteite hande vat,” meen Esther Swart, voorsitter van AfriForum se Westonaria-tak, oor die Libanon-vullisterrein se merkwaardige resultate in dié burgerregte-organisasie se jaarlikse...
Sowat 100 leerlinge van 26 debatspanne het die afgelope naweek aan AfriForum se jaarlikse Dink of Sink-skoledebatskompetisie se nuwe streeksuitdun in die Verre-Noorde deelgeneem. Dit is die eerste keer dat Dink of Sink ’n uitdunrondte in die Verre-Noorde aanbied en...
Die Tshwane-metro sal nie Woensdag voortgaan met die implimentering van die onwettige verhoogde kragtarief vir die 2019/2020-termyn nie. Dit kom ná volgehoue druk en ’n hofsaak wat die burgerregtewaghond AfriForum teen die munisipaliteit aanhangig gemaak het om die...
Duduzane Zuma (38), seun van oudpres. Jacob Zuma, is vandag in die Randburgse landdroshof vrygespreek op aanklagte van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur. Landdros Tebogo Thupaatlase het in sy uitspraak gesê die staat kon nie bo redelike twyfel bewys...
Terwyl AfriForum vandeesweek aangekondig het dat Julius Malema, leier van die EFF, steeds in sy visier is oor drie sake van korrupsie, aanranding van ’n polisiebeampte en die afvuur van ’n vuurwapen in die openbaar, het die organisasie se privaatvervolgingsgesag...