“Ons seuntjies wou eendag geboer het, maar na die plaasaanval is ek nie seker of hulle dit nog eendag sal wil doen nie.” Só sê Marlise van Niekerk, ’n plaasaanvalslagoffer wie se gesin verlede jaar op hul plaas naby Bethlehem aangeval is. Marlise is een van talle...
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat ’n mandamus-aansoek op die Nasionale Vervolgingsgesag (NGV) en die minister van justisie beteken is om die NVG deur die hof te dwing om ’n besluit te neem oor die vervolging...
Dag twee van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid se #HardloopvirHoop-projek het vanoggend om 05:00 by die Frankfort-gholfklub begin. Bennie Roux en ander atlete het vandag 68 km gehardloop en in Reitz geëindig, waar leerlinge van Hoërskool Reitz hul verwelkom...
Die Boks-vir-’n-Boervrou-projek, wat deur twee vroue van die Wellington VLV aangepak is, is ’n verhaal wat die land aangryp en ’n tikkie hoop vir vroue in drooggeteisterde gebiede gaan bring. Die land gaan onder van die ergste droogtes in 100 jaar gebuk en daar is...
“Ek glo dat bewusmaking die enigste manier is om die aandag op plaasaanvalle te vestig en die regering te dwing om meer te doen om boere te beskerm. Ek hoop om met hierdie projek ’n verskil in slagoffers se lewens te maak.” Só sê Bennie Roux, ultramaratonatleet, wat...
“Ons sien regtig die verskil wat AfriForum se verskillende inisiatiewe in Secunda maak, hetsy dit deur ’n skoonmaakaskie, patrollie of boomplantaksie is.” Só meen Barnie Botha, adjunkhoof van Laerskool Kruinpark in Secunda. Dié skool is een van 14 skole waar AfriForum...