Deur Alet Rademeyer Daar sal na raming ’n tekort van minstens R112 miljard op die regering se nasionale begroting wees indien die staat voortgaan met sy planne om die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in werking te stel. Dit is net so veel as wat die jaarlikse...
AfriForum se privaat vervolgingseenheid en Solidariteit Helpende Hand het betrokke geraak by families van slagoffers van die Life Esidimeni-tragedie en wil toesien dat daar vir hulle geregtigheid kom na die onmenslike dood wat hul geliefdes gesterf het. Ná vyf jaar is...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum se verskeie jeugleierskap-ontwikkelingsprojekte, insluitend die teenboelieprojek en Besigheidsbytjies-kompetisie, gaan vandeesweek met jong, invloedryke internasionale leiers tydens ’n gesogde webinaar van die Verenigde Nasies...
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum het vandag ’n veldtog afgeskop om Suid-Afrika se Olimpiese-medaljewenners te vergoed ná dit aan die lig gekom het dat die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) glo nie die geld het om hierdie atlete te...
AfriForum se Amanzimtoti-tak is in Januarie vanjaar gestig en reeds baie bedrywig. Taklede en ander vrywilligers het onlangs ingespring om die Meerbank konsentrasiekampmonument, wat erg verwaarloos was, skoon te maak. Die betrokke konsentrasiekamp was een van die...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Baie Suid-Afrikaners sien Margate slegs as ’n idilliese jaarlikse vakansiebestemming, maar dit gaan soos talle ander dorpe ook dikwels onder swak dienslewering en misdaad gebuk. Daarom is sterk gemeenskap- en veiligheidstrukture soos dié...